Vir Altyd 07 November

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Vir Altyd 07 November Lyrics

[00:19.79] Al jou vriende se vir my [00:23.52] Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my [00:28.64] Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil onthou nie [00:34.13] Maar dit voel nou asof jy 'n bietjie beter na my kyk
Alternative Rock 2006 English

Vir Altyd 07 November Full Lyrics

[00:19.79] Al jou vriende se vir my [00:23.52] Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my [00:28.64] Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil onthou nie [00:34.13] Maar dit voel nou asof jy 'n bietjie beter na my kyk [00:39.07] Jy't net soveel gedrink [00:43.09] En ook jou hele lewe lank probeer weg hardloop [00:48.32] Ek weet nie hoe jy as kind was nie [01:02.92] Jy't ook elke aand uitgegaan [01:05.97] Ek het geweet dit gaan gebeur, ek het geweet dit gaan gebeur [01:11.97] Al die geskree-ery was toe verniet gewees [01:16.22] Ek het jou vergewe en jy en jy vir my [01:22.42] Ek sien jou in meisies raak [01:26.92] En dan gaan soek ek jou daar [01:31.78] Ek weet dis fokken simpel van my [01:45.83] Soos 'n baarmoeder in gesmeer oor elke wegkruip plek en trappie van my sosiale leer [02:15.31] Als van jou wat in my gis gee my hoendervleis as dit November is [02:24.90] Dis al wat ek wil sê, dis al wat ek kan sê

Frequently Asked Questions

When was "Vir Altyd 07 November" by Fokofpolisiekar released?

"Vir Altyd 07 November" by Fokofpolisiekar was released in 2006.

What genre is "Vir Altyd 07 November" by Fokofpolisiekar?

"Vir Altyd 07 November" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Vir Altyd 07 November"?

The opening lyrics are: "[00:19.79] Al jou vriende se vir my"