Vasbeslote Korporasie (Deel 2)

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Vasbeslote Korporasie (Deel 2) Lyrics

die hoofkantoor 'n ereksie wat skeur deur die vuilwolk vlies die maatskappy is lief vir my
Alternative Rock 2006 English

Vasbeslote Korporasie (Deel 2) Full Lyrics

die hoofkantoor 'n ereksie wat skeur deur die vuilwolk vlies die maatskappy is lief vir my sonder voorbehoedmiddel multinasionale besigheid ek wil uitverkoop rock 'n roll wat ookal miskien sal die koerante 'n artikel daaroor skryf ek vertrou in die status quo dit was my plesier regstellende aksie pla my nie ek sal my eie manier kry inboorling of indringer spesie ek vertrou nie mense nie ek druk my kardeur knoppie af as ek voor die verkeerslig wag ek's nie paranoies nie miskien net 'n klein bietjie ek wil uitverkoop rock 'n roll wat ookal miskien sal die koerante 'n artikel daaroor skryf ek vertrou in die status quo dit was my plesier regstellende aksie pla my nie ek sal my eie manier kry inboorling of indringer spesie ek vertrou nie mense nie ek druk my kardeur knoppie af as ek voor die verkeerslig wag

Frequently Asked Questions

When was "Vasbeslote Korporasie (Deel 2)" by Fokofpolisiekar released?

"Vasbeslote Korporasie (Deel 2)" by Fokofpolisiekar was released in 2006.

What genre is "Vasbeslote Korporasie (Deel 2)" by Fokofpolisiekar?

"Vasbeslote Korporasie (Deel 2)" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Vasbeslote Korporasie (Deel 2)"?

The opening lyrics are: "die hoofkantoor"