Vasbeslote Korporasie (Deel 1)

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Vasbeslote Korporasie (Deel 1) Lyrics

[00:06.66] Vasbeslote Korporasie (deel 1) [00:09.59] [00:23.45] Dink internasionaal [00:27.45] Dink globaal
Alternative Rock 2006 English

Vasbeslote Korporasie (Deel 1) Full Lyrics

[00:06.66] Vasbeslote Korporasie (deel 1) [00:09.59] [00:23.45] Dink internasionaal [00:27.45] Dink globaal [00:30.30] Tree op lokaal [00:32.36] 'N skaap skree wolf [00:36.40] En al die skape glo hom [00:40.49] Die lewe maak sy voordeur toe [00:44.06] En los die balkon skuifdeur oop [00:47.78] Vir jou om by af te spring [00:50.57] Vir jou om by uit te spring [00:54.72] Geld is god [00:58.22] Prys alles [01:00.37] Prys hom [01:02.16] Here help ons [01:07.35] Help seker nie [01:11.37] Daar was niks wat menslik is [01:14.72] Van ons verwag nie [01:18.46] Met 'n kop vol suur [01:21.89] Probeer ek voel of iets [01:25.26] Dit daal op my [01:28.95] Op my onderbewussyn [01:32.73] Al wat ek voel is siek [01:36.24] Al wat ek voel is siek [01:39.00] Geld is god [01:42.48] Prys alles [01:44.54] Prys hom [01:46.39] Here help ons [01:50.02] [01:57.63] Vrou huil in geheim [02:00.93] [02:03.78] Soms voor goeie vriendinne [02:06.91] Besigheid verloop [02:09.76] Al gaan hoof van departement dood [02:14.26] Ek droom [02:17.67] Dis al wat deesdae werklik is [02:21.42] 'N mens sou hoop [02:24.65] Dat die geskrywery [02:26.13] Kan een bring tot [02:28.63] Dieper insig [02:32.84] Dieper water [02:34.20] Stiller grond [02:36.50] Ek vat myself vir 'n doos [02:40.62] As ek saam met jou is [02:45.12] Eintlik wil ek net huis toe gaan [02:53.03] Hierdie mense ken my nie [02:55.12]

Frequently Asked Questions

When was "Vasbeslote Korporasie (Deel 1)" by Fokofpolisiekar released?

"Vasbeslote Korporasie (Deel 1)" by Fokofpolisiekar was released in 2006.

What genre is "Vasbeslote Korporasie (Deel 1)" by Fokofpolisiekar?

"Vasbeslote Korporasie (Deel 1)" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Vasbeslote Korporasie (Deel 1)"?

The opening lyrics are: "[00:06.66] Vasbeslote Korporasie (deel 1)"