Tonnelvisie

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Tonnelvisie Lyrics

As hierdie bloedrooi oe kon sien hoe laat dit werklik is hoe laat ons almal is hoe kaal ons eintlik is
Alternative Rock 2004 English

Tonnelvisie Full Lyrics

As hierdie bloedrooi oe kon sien hoe laat dit werklik is hoe laat ons almal is hoe kaal ons eintlik is Projekteer jou demone teen die kombers fukt van sigaretstompies en ek wou vir jou my hart maar daar's gate in gebrand Ek blameer dwelms Ek blameer druk vir die heruitsending Ek teken vir my n kaart en maak dit vol met doodloopstrate Ek het altyd geweet dat ek niemand sou wees Ek het al my gevoelens verniet weg gegee Daar is gif in jou kinders se kos daar is tydbomme in gapings van opvoeding gelos Ek het al my gevoelens verniet uitgedeel

Frequently Asked Questions

When was "Tonnelvisie" by Fokofpolisiekar released?

"Tonnelvisie" by Fokofpolisiekar was released in 2004.

What genre is "Tonnelvisie" by Fokofpolisiekar?

"Tonnelvisie" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Tonnelvisie"?

The opening lyrics are: "As hierdie bloedrooi oe kon sien"