Tieneraksie Einde Full Lyrics
[00:24.80] Tienerangs is 'n hoë muur om teen uit te klim
[00:31.03] Net om weer vas te sit in die hakiesdraad
[00:35.05] Wat naïwiteit is
[00:38.14] Dit raas al fokn jare
[00:43.98] Wit kinders van Afrika
[00:46.73] Dankbaar wees dat jul nog leef
[00:49.63] Wat maak jul hier
[00:50.95] En waar kom jul vandaan?
[00:56.01] Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
[01:02.58] Dis makliker om mense so
[01:06.58] In die oë te staar
[01:09.93] Die weer is plesierig hier
[01:15.94] Daar's net geen plek vir my
[01:19.02] Om my kop neer te lê nie
[01:41.41] Selfmoord het baie van ons weggedra
[01:44.60] Drank en die duiwel het gesorg vir die res
[01:47.92] Massiewe koopkrag, maar wanaangepas
[01:51.13] Viva!
[01:52.48] Viva die middelklas!
[01:55.06] Die waarheid lê daar buite
[02:00.23] Maar al die leuens bly hier binne-in ons
[02:07.92] Kwaadaardige gewas
[02:12.69] Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
[02:19.59] Dis makliker om mense so
[02:23.41] In die oë te staar
[02:26.54] Die weer is plesierig hier
[02:32.67] Daar's net geen plek vir my
[02:35.77] Om my kop neer te lê nie
[03:04.19] Ek neem aan dat ek altyd alleen sal staan
[03:10.62] Dis makliker om mense so
[03:14.68] In die oë te staar
[03:17.78] Die weer is plesierig hier
[03:23.87] Daar's net geen plek vir my
[03:27.23] Om my kop neer te lê nie
[03:58.84]