Tevrede? Full Lyrics
[00:11.67] Mikrogolfoond mense marseer
[00:18.05] wanbegrip, wanbalans, wanbeheer
[00:23.49] Weggedraai
[00:26.18] met die son op hul rue
[00:28.83] Ek verkies die son op my gesig
[00:34.26] Ek sal nooit weer terug gaan nie
[00:37.80] Ek sal nooit weer terug gaan nie
[00:40.57] Ek sal julle nooit tevrede
[00:45.08] Tevrede stel nie
[00:59.31] Hou jou kop vas
[01:02.07] Die probleem is net dat
[01:04.70] ek nie weet wie ek is nie
[01:10.15] Hierdie kan nog lank vat
[01:13.74] Hierdie kan nog seermaak
[01:19.15] Kan ons maak of ons vir ewig kan leef
[01:24.57] sal ons, ons geheime boodskappe vergeet
[01:30.97] Fluister kliphard
[01:31.84] Speel so sag as wat jy kan
[01:35.47] Soen so veel as wat jy wil
[01:38.17] Soen so veel as wat jy wil
[02:17.88] Hou my net vas
[02:20.53] Die werklikheid is dat
[02:24.13] ek nie weet wie ek is nie
[02:29.58] Hierdie gaan nog lank vat
[02:32.26] Hierdie gaan nog seermaak
[02:40.42] Kan ons maak of ons vir ewig kan leef
[02:46.77] sal ons, ons geheime boodskappe vergeet
[02:52.12] Fluister kliphard
[02:53.96] Speel so sag as wat jy kan
[02:56.50] Soen so veel as wat jy wil
[03:00.17] Soen so veel as wat jy wil
[03:28.13] Soen so veel as wat jy wil
[03:40.86] Soen so veel as wat jy wil
[03:52.56] Soen so veel as wat jy wil
[04:15.01]