Sporadies Nomadies Full Lyrics
[00:27.48] Kom dans saam
[00:31.12] Ons is almal ewe skaam
[00:40.52] Kleptomanies oor blink oe
[00:46.03] en suiwer taal
[00:48.88] My vingers is al geel gekontempleer
[00:55.43] geirriteerd met die gemak
[01:01.80] wat ek in twyfel kry
[01:05.62] te dronk om te baklei
[01:11.73] lafaard maar grootprater nes jy
[01:21.48] Gemene swerweling
[01:31.27] struikel swaar pad voorentoe
[01:33.35] die eentonigheid
[01:34.59] van flou verskoning soek
[01:36.73] in die denkbeeldige
[01:38.07] plastiek probleem mentaliteit van my
[01:43.66] Kom stem saam
[01:59.95] Ons is almal deurmekaar
[02:11.83] Gemene swerweling
[02:19.15] struikel swaar pad voorentoe
[02:21.34] die eentonigheid
[02:22.31] van flou verskoning soek
[02:24.47] in die denkbeeldige
[02:26.07] plastiek probleem mentaliteit van my
[02:32.01] My vingers is al geel gekontempleer
[02:59.08] geirriteerd met die gemak
[03:04.85] wat ek in twyfel kry
[03:07.91] te dronk om te baklei
[03:14.93] lafaard maar grootprater nes jy
[03:18.71]