Sielswartgat

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Sielswartgat Lyrics

Koop vir my n kaartjie huis toe Ek het fokol geld Koop vir my n huis op n plaas en ons sal dans
Alternative Rock 2004 English

Sielswartgat Full Lyrics

Koop vir my n kaartjie huis toe Ek het fokol geld Koop vir my n huis op n plaas en ons sal dans as dit donker raak Maak my groot en breek my Maak my groot en breek my af Dis n bose kringloop en onder draai die duiwel rond Lyk mooi want die verlede sal ons altyd inhaal sorgeloos eenvormig in ons klein beige paleisies aan die buitewyke van kakstad raak ons sielsiek, oorgewig Kom stagneer in jou fokkin klug Leer my om my kinders te vermoor Leer my hoe om alle liefde te versmoor En onder draai die duiwel rond Dit is nutteloos daar is geen antwoorde daar buite nie maar ek's nog lank nie klaar getwyfel nie Te veel dae van vaal wees en vrae vra Te veel dae van passief bly en stil staan Dankie vir alles Dankie vir alles Dank u Dankie Vir hierdie moerse fokkin gat in my waarin als wat mooi is in verdwyn ek dra nou hierdie glimlag by my

Frequently Asked Questions

When was "Sielswartgat" by Fokofpolisiekar released?

"Sielswartgat" by Fokofpolisiekar was released in 2004.

What genre is "Sielswartgat" by Fokofpolisiekar?

"Sielswartgat" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Sielswartgat"?

The opening lyrics are: "Koop vir my n kaartjie huis toe"