Prioritiseer Full Lyrics
[00:26.06] Prioritiseer
[00:27.87] salueer die vurige moedeloosheid
[00:34.25] die klank van skynbare identiteit
[00:37.77] (jou slagspreuk hier)
[00:39.60] onverskillig van formaat
[00:42.37] waarskynlik nagemaak
[00:45.93] prioriteit no. 01
[00:49.50] kom lewendig hier uit
[00:52.27] jou merke sal getuig
[00:56.75] harsings by my skedel uitgesuig
[01:02.12] 'n ritueel
[01:03.00] 'n fees
[01:03.95] om my id op te offer
[01:06.61] vir almal wat wil leef
[01:09.38] tap die vatte leeg
[01:11.11] die houer
[01:12.06] het sy gees gegee
[01:15.68] prioriteit no. 01
[01:18.39] kom lewendig hier uit
[01:21.07] jou merke sal getuig
[01:23.70] van 'n toomlose leefstyl
[01:25.53] wees bly jy's vry
[01:28.21] jy's gefok
[01:29.11] so nou fok jy ons
[01:33.68] jou merke sal getuig
[01:34.50] van 'n aktiewe wanhopigheid
[01:38.15] jy's gefok
[01:39.95] en nou fok jy ons
[01:47.85] al le my gemoedstoestand so blou
[01:56.85] sal ek altyd die berge kan onthou
[02:05.88] die poel water weerkaats
[02:08.52] die flitse die riete
[02:11.22] die beloftes van liefde
[02:13.03] wat die wolke geheim hou
[02:18.19] maar verklap in uitbarstings
[02:20.93] ons hande raak skaars
[02:23.60] maar dit dien as geleier
[03:32.92]