Ontken Altyd Alles

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Ontken Altyd Alles Lyrics

[00:31.88] Vrede gevind [00:33.84] met die teenstrydigheid wat in [00:36.88] die are van my dorp versprei [00:41.92] ek het te lank terug gedink
Alternative Rock 2004 English

Ontken Altyd Alles Full Lyrics

[00:31.88] Vrede gevind [00:33.84] met die teenstrydigheid wat in [00:36.88] die are van my dorp versprei [00:41.92] ek het te lank terug gedink [00:44.75] te lank terug gesig gewys [00:48.76] al my grense wat verskuif [00:52.21] Met my voete diep [00:55.05] onder die slyk van stil rivier [00:58.05] my koppe in wolke [01:00.93] hande van dier [01:04.08] Dis net natuurlik so [01:09.24] ek is net natuurlik hoog [01:15.29] Jy verdoof die deel [01:18.32] wat tyd so skelm steel [01:21.64] ek sal volgende jaar [01:24.78] begin [01:26.95] bedaar [01:36.13] Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou [01:40.73] geweerloop teen die tempel [01:43.18] nie in die mond nie [01:45.25] onthou [01:57.75] Veels geluk met my vetraagsdag [02:00.47] impulsiewe huiwering [02:03.42] as daar ooit n spesiale boodskap was vir my [02:06.91] het ek dit mis gekyk [02:09.12] my liedjie van die jaar [02:11.45] het ek perongeluk [02:13.16] oorgetape [02:39.62] Met my voete diep [02:41.82] onder die slyk van stil rivier [02:45.13] my koppe in wolke [02:47.91] hande van dier [02:53.17]

Frequently Asked Questions

When was "Ontken Altyd Alles" by Fokofpolisiekar released?

"Ontken Altyd Alles" by Fokofpolisiekar was released in 2004.

What genre is "Ontken Altyd Alles" by Fokofpolisiekar?

"Ontken Altyd Alles" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Ontken Altyd Alles"?

The opening lyrics are: "[00:31.88] Vrede gevind"