Lugsteuring

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Lugsteuring Lyrics

[00:40.73] Die toeskouers se breindood glimlae raak te veel vir my [00:44.13] Die pyn van verwaantheid [00:46.19] Martel al die murg [00:47.59] By my gebeendere uit
Alternative Rock 2004 English

Lugsteuring Full Lyrics

[00:40.73] Die toeskouers se breindood glimlae raak te veel vir my [00:44.13] Die pyn van verwaantheid [00:46.19] Martel al die murg [00:47.59] By my gebeendere uit [00:48.87] Vir almal wat onkundig is [00:51.85] Wees bly [00:56.20] Gee vir my jou siel [00:57.84] Of ek sal hom moet steel [01:00.24] Ek is seker maar net verveeld X2 [01:04.86] Wat moet ek doen om weer lewendig te voel? [01:22.60] Ek is die haat wat jou forseer [01:25.89] Om jouself aan te rand [01:26.80] Ek is die pyn wat wegkruip [01:28.90] In als wat jy wil versteek [01:30.97] Ek is die wroeging in jou waansin [01:33.64] Die geluk wat jy wegeet [01:34.99] Ek is die een wat jou wil red [01:37.09] En dan martel [01:46.33] Wat is fout met my? [01:48.71] Kan ek n professionele diagnose kry? [01:56.76] Ek wil net nie verveeld wees in [01:59.49] Hierdie lewenslang kleedrepitisie nie [02:03.48] Is die monster wat jou jaag [02:06.19] Emosionele progressie? [02:10.24] Is jy die enigste vyand van [02:11.51] Spirituele tegnologie? [02:15.21] Ons oe is vervang met skerms [02:18.89] En ons siele met prentjies van die see [02:39.51] Daar's nog baie bier [02:40.92] Om te drink [02:42.91] En kak om te praat [02:44.94] Voor ons die wereld begin regmaak [02:48.25] My kop raas al vir dae [02:48.81] En my fokkin oe [02:52.62] Bly fokkin swaar [02:55.32] Daar's nog baie brein [02:57.05] Om te spoel [02:59.02] Voor die verlore gevoel [03:00.66] Gaan verdwyn [03:02.41] So, hello toetssein [03:05.40] Toetssein [03:08.46] Toets my [03:16.48]

Frequently Asked Questions

When was "Lugsteuring" by Fokofpolisiekar released?

"Lugsteuring" by Fokofpolisiekar was released in 2004.

What genre is "Lugsteuring" by Fokofpolisiekar?

"Lugsteuring" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Lugsteuring"?

The opening lyrics are: "[00:40.73] Die toeskouers se breindood glimlae raak te veel vir my"