Kyk Noord

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Kyk Noord Lyrics

[00:31.55] Dis als tevergeefs [00:36.52] Hoe meer ek daaroor dink [00:40.28] Hoe meer moet ek vergeet [00:44.22] Daar's net een ry spore
Alternative Rock 2020 English

Kyk Noord Full Lyrics

[00:31.55] Dis als tevergeefs [00:36.52] Hoe meer ek daaroor dink [00:40.28] Hoe meer moet ek vergeet [00:44.22] Daar's net een ry spore [00:47.13] Dis redelik vanselfsprekend [00:48.92] Maar daar's sand tussen my tone [00:51.33] Dis al wat ek benodig [00:54.41] Die vars lug in Desember [00:56.04] En die wind deur die bome [00:58.18] Nou fok ek net voort [01:00.70] Ek verbeel my ek kan op water loop [01:05.58] 'N Vlietende plato [01:08.38] Die helderheid van jeug verloor [01:21.75] Ek's 'n agtergeblewene [01:24.45] Op die grasvelde van my kinderdae [01:28.89] Hier is daar geen vuiste [01:31.75] 'N Voortbestaan is al wat ek vra [01:35.92] Ek staan 'n swerwerskans [01:38.70] Die kilometers lag en my gesig dra die lyne [01:42.65] Nou fok ek net voort [01:45.22] Ek verbeel my ek kan op water loop [01:50.02] 'N Vlietende plato [01:52.94] Die helderheid van jeug verloor [02:00.28] Hou net stil [02:03.45] Die mes sny al hoe dieper [02:07.09] Hoe harder jy spartel [02:11.04] Tyd sal jou vergewe [02:14.85] Ek weet die dood gaan my vind [02:17.10] Nou fok ek net voort [02:20.89] Ek verbeel my ek kan op water loop [02:25.66] 'N Vlietende plato [02:28.45] Die helderheid van jeug verloor [02:32.41] Ek weet die dood gaan my vind [02:36.33] Ek weet die dood gaan my vind [02:39.56] Ek weet die dood gaan my vind [02:43.45] Ek weet die dood gaan my vind [02:46.65]

Frequently Asked Questions

When was "Kyk Noord" by Fokofpolisiekar released?

"Kyk Noord" by Fokofpolisiekar was released in 2020.

What genre is "Kyk Noord" by Fokofpolisiekar?

"Kyk Noord" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Kyk Noord"?

The opening lyrics are: "[00:31.55] Dis als tevergeefs"