Heiden Heiland

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Heiden Heiland Lyrics

[00:13.43] Heiden Heiland [00:17.02] Heiden Heiland [00:17.94] 'N klapsoen het my onkant gevang [00:20.60] My lewer mis ons tye saam
Alternative Rock 2006 English

Heiden Heiland Full Lyrics

[00:13.43] Heiden Heiland [00:17.02] Heiden Heiland [00:17.94] 'N klapsoen het my onkant gevang [00:20.60] My lewer mis ons tye saam [00:24.28] 'N neofiet van neongeaard [00:31.57] Verdierlik losbandig [00:35.12] Nadoodse ondersoek [00:36.93] Sou bepaal [00:37.82] Vals hoop [00:38.71] Vals tande [00:39.69] Vals hart [00:41.41] Vermy vir my [00:43.23] Vermy vir my [00:48.67] In 'n monochroom diskoteek [00:51.35] Het ek my een voet in die graf gesteek [00:54.92] Die troukoors is so dik dis tasbaar [00:58.52] Dit laat my nekhare rys [01:03.98] Jy wil nie [01:06.69] Nie nou nie [01:10.21] Ek wil jou ys breek [01:12.93] Maar jou water wil nie stol nie [01:17.46] "Jy was 'n kind [01:19.26] En al die helder wete [01:22.89] Van bloed en maagdelikheid [01:25.52] Was eenmaal in jou oe" [01:36.38] Onbevlek en half bewusteloos [01:39.98] Vergewe my [01:41.76] My doodgeid [01:43.53] Maar al die ouens lyk half skeef hier [01:46.23] Ek wil nie op die dansbaan broeknaai nie [01:53.44] My lotus my roos [01:57.07] My vingers sny [01:58.85] Deur jou dorings [02:00.69] Ek wil jou seermaak [02:02.48] En ek wil seerkry [02:04.23] Vermy vir my [02:05.16] Vermy vir my [02:10.50] 'N meteoriese reis [02:12.37] Na die noorderlig [02:14.18] 'N valskerm vir ingeval ons spring [02:17.71] Dis ver en ons tuig is aanmekaar geslaan [02:21.37] Lukraak [02:22.20] Aanmekaar geslaan [02:25.85] Ek wil nie [02:29.45] Uitbrand nie [02:32.15] Jy't op my gemors [02:34.97] En nie jammer gese nie [02:39.48] En ek was 'n kind [02:42.15] En al die helder wete [02:44.87] Van bloed en maagdelikheid [02:47.57] Bly eenmaal in my oe [03:05.58] Ek soek myself [03:08.23] Het jy hom dalk gesien? [03:11.83] Hy's 'n paar jaar jonger [03:14.58] En sy hare is korter [03:18.16] Hy dink nie dat daar iemand is [03:23.52] Wat hom agtervolg nie [03:33.47] Jy ken my nie vir lank nie [03:40.62] Daar is nog niks [03:43.36] Wat jy verkeerd kon doen nie [03:47.80] En jy was 'n kind en al die helder wete [03:55.97] Van bloed en maagdelikheid bly [03:58.63] Altyd in jou oe [04:07.66] NP van Wyk Louw [04:13.06]

Frequently Asked Questions

When was "Heiden Heiland" by Fokofpolisiekar released?

"Heiden Heiland" by Fokofpolisiekar was released in 2006.

What genre is "Heiden Heiland" by Fokofpolisiekar?

"Heiden Heiland" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Heiden Heiland"?

The opening lyrics are: "[00:13.43] Heiden Heiland"