Ek Skyn (Heilig)

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Ek Skyn (Heilig) Lyrics

[00:07.20] Te vinnig [00:10.99] Te veel [00:14.03] Ek sal al my beloftes breek as jy my net 'n kans kan gee [00:22.26] Wie sal vir my liefde maak?
Alternative Rock 2006 English

Ek Skyn (Heilig) Full Lyrics

[00:07.20] Te vinnig [00:10.99] Te veel [00:14.03] Ek sal al my beloftes breek as jy my net 'n kans kan gee [00:22.26] Wie sal vir my liefde maak? [00:25.96] Wie sal vir my liefde maak? [00:28.83] As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fucked? [00:37.02] Ek skyn [00:41.07] Ek skyn heilig [00:43.42] Onder die straatlig [00:45.36] Onder die maanlig [00:48.41] Sê vir my as die rewolusie verby is [00:58.79] Geliefdes [01:02.84] Ons weet [01:06.29] 'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer [01:13.88] Moenie so verbaas wees nie [01:17.64] Gooi net 'n bietjie vet op die vuur [01:22.30] Doos siek en melancholies [01:28.48] Ek skyn [01:32.71] Ek skyn heilig [01:35.22] Onder die straatlig [01:37.17] Onder die maanlig [01:39.75] Sê vir my as die rewolusie verby is [01:44.92] Ek bly verveeld [01:48.32] En my bene is seer [01:52.05] Ek staan voor jou deur [01:55.28] En my kop klop [02:04.96] Genade onbeskryflik groot [02:12.90] Ek is die Hel in [02:20.14] Bibber en beef die boere bedriëer [02:24.43] Die wêreld gaan jou haat, my seun [02:27.87] As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak [02:49.55] Ek skyn [02:53.96] Ek skyn heilig [02:56.35] Onder die straatlig [02:58.39] Onder die maanlig [03:01.40] Sê vir my as die rewolusie verby is [03:05.89] Ek bly verveeld [03:09.37] En my bene is seer [03:13.42] Ek staan voor jou deur [03:16.53] En my kop klop

Frequently Asked Questions

When was "Ek Skyn (Heilig)" by Fokofpolisiekar released?

"Ek Skyn (Heilig)" by Fokofpolisiekar was released in 2006.

What genre is "Ek Skyn (Heilig)" by Fokofpolisiekar?

"Ek Skyn (Heilig)" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Ek Skyn (Heilig)"?

The opening lyrics are: "[00:07.20] Te vinnig"