Brand Suid-Afrika

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Brand Suid-Afrika Lyrics

[00:12.92] Vir jou is daar nog messe wat wag [00:18.05] In die bosse buite jou huis in die nag [00:21.41] Ons sal mos veilig wees [00:23.45] Ons sal mos veilig wees
Alternative Rock 2006 English

Brand Suid-Afrika Full Lyrics

[00:12.92] Vir jou is daar nog messe wat wag [00:18.05] In die bosse buite jou huis in die nag [00:21.41] Ons sal mos veilig wees [00:23.45] Ons sal mos veilig wees [00:24.84] Ons hou ons gewetens skoon [00:26.32] Ons sluit toe die deur [00:31.77] Ons het petrol gevat [00:35.45] En ons het al ons brûe afgebrand [00:38.40] Voordat ons aan die anderkant was [00:45.43] En ek besef nou [00:48.82] En ek besef nou eers [00:51.61] Bloed en yster, bloed en grond [00:54.42] Bloed en olie, bloed en grond [00:56.19] Bang en lui en desperaat [00:59.08] Daars niks nuuts onder die son nie [01:02.54] En in die skaduwee brand Suid-Afrika [01:12.92] Wat weet ek van eerlik wees? [01:16.69] My gewete syfer deur my wakker lewe [01:21.99] Is hierdie ou man se geheue [01:25.98] En ek besef nou [01:30.16] En ek besef nou eers [01:32.91] Bloed en yster, bloed en grond [01:35.56] Bloed en olie, bloed en grond [01:37.50] Bang en lui en desperaat [01:40.52] Daars niks nuuts onder die son nie [01:43.82] En in die skaduwee brand Suid-Afrika [01:59.42] En ek besef nou [02:02.49] En ek besef nou eers [02:05.49] Die ossewabrandwag [02:09.74] Het gisteraand [02:13.02] Die munisipaliteit [02:17.04] Opgeblaas [02:19.19] Bloed en yster, bloed en grond [02:21.99] Bloed en olie, bloed en grond [02:23.87] Bang en lui en desperaat [02:26.71] Daars niks nuuts onder die son nie [02:29.84] En in die skaduwee brand Suid-Afrika [02:38.25] En ons vir jou [02:42.46] En ons vir jou [02:43.80] Landmyne van skuldgevoelens [02:47.32] In 'n eenman-konsentrasiekamp [02:50.11] Jy kla oor die toestand van ons land [02:54.20] Wel fokken doen iets daaromtrent [02:55.92] Brand Suid-Afrika

Frequently Asked Questions

When was "Brand Suid-Afrika" by Fokofpolisiekar released?

"Brand Suid-Afrika" by Fokofpolisiekar was released in 2006.

What genre is "Brand Suid-Afrika" by Fokofpolisiekar?

"Brand Suid-Afrika" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Brand Suid-Afrika"?

The opening lyrics are: "[00:12.92] Vir jou is daar nog messe wat wag"