Antibiotika Full Lyrics
[00:06.56] Dit was 'n gelukskoot
[00:08.37] Volksmoord vermy
[00:10.70] Wie sê Afrikaans is dood?
[00:13.68] Jammer meneer, ek het my les geleer
[00:28.14] Die goddelose het geen heenkome
[00:33.41] Ruik soos tienergees
[00:35.28] 'N Bleeksiel tussen die spoke
[00:38.96] Donker Afrika is net donker vir dié met oogklappe aan
[00:44.73] Hy wat nie kan dink
[00:46.81] Wie se harsings hard en stowwerig is
[00:50.86] Mik vir my hart
[00:56.82] Dit pomp wildernis hier binnekant
[01:01.57] Ek's net 'n toeris
[01:04.11] In my geboorteland
[01:06.77] 'N Gekweste dier in 'n hok
[01:09.68] Op antibiotika
[01:19.40] Dis die waarheid wat my geweld aandoen
[01:24.07] Ek leef in ongeloof
[01:26.61] My leed is eindeloos
[01:29.84] Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
[01:33.01] Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
[01:35.82] Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
[01:41.68] Mik vir my hart
[01:47.40] Dit pomp wildernis hier binnekant
[01:52.45] Ek's net 'n toeris
[01:55.05] In my geboorteland
[01:57.66] 'N Gekweste dier in 'n hok
[02:00.55] Op antibiotika
[02:18.69] Mik vir my hart
[02:24.42] Dit pomp wildernis hier binnekant
[02:29.13] Ek's net 'n toeris
[02:31.44] In my geboorteland
[02:34.38] 'N Gekweste dier in 'n hok
[02:37.23] Op antibiotika
[02:51.60]