Angs Aanval

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Angs Aanval Lyrics

Hoe lank? Hoe lank voor ons hier kan wegkom? Hoe anders is 'n Hoeveel anders is n ander plek?
Alternative Rock 2004 English

Angs Aanval Full Lyrics

Hoe lank? Hoe lank voor ons hier kan wegkom? Hoe anders is 'n Hoeveel anders is n ander plek? Ons het dan dieselfde siekte Ek heroorweeg die rol wat ek in hierdie spel moet speel Hierdie is die koorsang van ons middelmatigheid Die pynvolle aanvaarding van ons onoorspronklikheid Juig besmette asem uit my moe longe uit Verwerp die lewenslange stryd vir n plekkie in jou koninkryk Moenie so fokkin verveeld lyk nie Ek dog jy sal bly wees om te hoor My onselfsekerheid het die beter van my gekry Ek dog jy sou bly wees om te hoor Jy ken nie die helfte daarvan nie moenie maak asof jy beter my beter kan verstaan nie Jy ken nie die helfte daarvan nie

Frequently Asked Questions

When was "Angs Aanval" by Fokofpolisiekar released?

"Angs Aanval" by Fokofpolisiekar was released in 2004.

What genre is "Angs Aanval" by Fokofpolisiekar?

"Angs Aanval" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Angs Aanval"?

The opening lyrics are: "Hoe lank?"